Monthly Archives: September 2013

Ek Het ‘n Vampire Gedate! – deur Laloe

Sticker.Vampire LoveMy naam is Laloe. Ek is ‘n vrou van dertig. Ek het groot geraak in ‘n Christelike huis waar ons geleer is ons mag nie met mense meng wat soos hekse , fortune tellers, satanitsme ag enige tipe mens wat nie geglo het wat ons glo nie, en ons glo in die 3 enige God – God, Jesus en Heilige Gees. My moeder is my als en als wat sy sê is wet en sy is sterk teen mense wat nie in God glo nie. So ek het maar als gedoen en sê wat my moeder gesê het ek moes doen. Tot ek eendag ‘n Vampire ontmoet het. Lees aan