VVDFGS Opname Betree Tweede Seisoen

vvdfgs LogoDie tweede dataversameling sessie vir die VVDFGS opname is nou oop. Sedert Mei 2012 is die VVDFGS Opname gedoen deur die SA Vampyre Akademie via die Suid-Afrikaanse Vampyre Kultuur Sentrum. Die amptelike versameling tydperk is eers in Julie 2012 geëindig, maar is vir ‘n onbepaalde tydperk verleng om meer opnames in te samel. Elke paar maande sal die databasis opgedateer word met nuwe opnames, en bygewerkte uitslae sal aan die gemeenskap openbaar gemaak word .

Lees aan

Advertisements

Ek Het ‘n Vampire Gedate! – deur Laloe

Sticker.Vampire LoveMy naam is Laloe. Ek is ‘n vrou van dertig. Ek het groot geraak in ‘n Christelike huis waar ons geleer is ons mag nie met mense meng wat soos hekse , fortune tellers, satanitsme ag enige tipe mens wat nie geglo het wat ons glo nie, en ons glo in die 3 enige God – God, Jesus en Heilige Gees. My moeder is my als en als wat sy sê is wet en sy is sterk teen mense wat nie in God glo nie. So ek het maar als gedoen en sê wat my moeder gesê het ek moes doen. Tot ek eendag ‘n Vampire ontmoet het. Lees aan


Loony Lucy

thumb_COLOURBOX2272866Hi daar julle oulike mensies,

Vandag is die eerste Loony Lucy post! Ek het dit goed gedink om vir hierdie post net ‘n gedig deur Nyx Louloudi ingestuur te gebruik. Aangesien dit Vrydag Vrouedag is dink ek hierdie is die perfekte manier om Loony Lucy af te skop! Hoop julle geniet dit en onthou: LAG ‘N SLAG!!! Lees aan


Lag ‘n Slag!!!

candy_the_fruit_bat_by_segagal-d3hy9goHahahahaha, Hehehehehe… Die trane stroom teen my wange af, my maagspiere pyn skoon en ek sukkel om asem te kry! Ek lag so hard dat my baas en kollega’s dink ek is mal en van my kliente later vir my vra of ek siek is. Lees aan


Nuwe Projek!

391708_104571433085909_1284548801_nMore almal,

Ek hoop om binnekort hierdie nuusblad ‘n bietjie te begin opkikker met artikels wat meer met daaglikse lewe en passies ens. te doen het. Mens kan tog nie net altyd ernstig wees nie. Lees aan


Alle Afrikaanse Vampyres!

391708_104571433085909_1284548801_nHi daar

Ek wil die Afrikaans sprekende Vampyres in ons gemeenskap vra om my asseblief te kontak. Ons sal graag bietjie persoonlik met julle in kontak wil kom! Aangesien hierdie afdeling nuut is wil ons bietjie terugvoer by julle kry. Lees aan


Laai Dit Af – STAT! – deur Val

ARF banner

In April 2013 het  ‘n paar verteenwoordigers van die minderheid etniese groepe en alternatiewe identiteite in Suid-Afrika, verstom deur die totale gebrek aan respek vir menseregte en die waardigheid van die mense van non-Christian/non-Abrahamic godsdienste in die media, pers en in semistaats-liggame in terme van professionele etiek, gelyke behandeling onder die wet en in die joernalistiek, die Alternatiewe Godsdienste Forum gevorm. Vroeër hierdie week, het die ARF sy langverwagte dokument: “Satanisme: Die Acid Test”, of STAT – ‘n 469 bladsy boek vrygestel. Heelwat materiaal was bygedra deur Pagans, Sataniste, ‘n paar Christene – en ja, ook Vampyres. Lees aan